Ek kon beter

English translation at the bottom. Ek kon beter gedoen het, want ek ken mos van.Maar ek weet tog self nie wat om te doen, om beter te voel nie.Met gedagtes van wat's fout , tot drome van wat kon wees.Sou wees. Wou wees tot nou. En wat tog anderste kan…