| s t i l t e |

|Hunter Kenedy >stilte< 🎵 English translation at the end. Grense is lyne op padkaarte en breine.Menseis gedagtes met gesigs uitdrukkings.Jou taal is die klank wat jou vriende maak.Waar jy groot geword het bestaan nie meer nie.Verlore kinders moet loop en leer, en werk om van verlede en ontdekkingslus te bekeer.Grense…