Hoekom vra ons hoekom

Hoekom vra ons hoekom

English translation at the end.
Ek verstaan nie
hoekom is vet lelik
en maer mooi
nie
ek verstaan nie
hoekom is winter sad
en somer happiness
nie
ek verstaan nie
hoekom
HOEKOM
eers bestaan
nie?
hoekom vra ons hoekom?

Ek verstaan nie
hoekom is ñ hoer
ònder
énige iemand anders
wie geld verdien
nie
ek verstaan nie
hoekom is DONKER somber
en lig LEWE
nie

ek verstaan nie
hoekom
HOEKOM
eers bestaan
nie?
hoekom vra ons hoekom?

ek verstaan nie
hoekom
ENIGE IETS,
want alles is ñ produk
van ñ idee,
hoekom enige iets
hoekom enige idee,
geimplimenteer word
sonder ñ manuel
nie?
ons is hier
sonder manuels…
ek verstaan
nie

ek verstaan nie
hoekom
HOEKOM
eers bestaan
nie?
hoekom vra ons hoekom?

Ek verstaan nie
hoekom geld
ooit
gemaak was
en mense
se lewens verwoes…
ek verstaan
nie
ek verstaan nie
geloofsverskille nie
en ek verstaan nie
seksisme nie
ek verstaan
nie hoekom
bio-sexuals
taboo is
maar straights,
mag fantiseer
in hulle kóppe
van ñ ander,
want niemand weet
of hoekom abusers
ñ kick kry
uit seermak
ek verstaan
nie

ek verstaan
wel
dat ons dit kan probeer uitfigger
ek verstaan
dat puzzles
altyd doenbaar is
en
ek verstaan
dat elke probleem
ñ oplossing het
maar ek verstaan nie
dat kinders moet seerkry
en diere
en dat ou-mense
vergete raak
en dat mense
verslaaf raak…
en dat
mense-mense
emosioneel
psigies
en
fisies
verkrag en dood maak
nie
ek verstaan
nie

Ek verstaan nie dat
mense in bokse bly
en ander in huise
nie
ek verstaan nie
hoekom klasse
van fancy en common
bestaan
nie

Ek verstaan
wel
dat hierdie,
hiérdie lewe is
en dat die dood
ñ ander lewe is
maar ek verstaan
meeste goed nie
want ek
voel teveel
want ek
vra teveel vra
want ek
is nie die norm nie
want ek is jou
tipiese
….
kies jy ñ naam
vir wat mens
my soort sal noem
ek gaan dit
any way
nie verstaan nie

ek verstaan nie
hoekom
HOEKOM
eers bestaan
nie?
Hoekom
vra ons hoekom?

~fj~

Why do we ask why ~

I do not understand
why is fat ugly
and skinny beautiful
not
I do not understand
Why is winter sad
and summer happiness
not
I do not understand
why
WHY
First existed
not?
Why do we ask why?

I do not understand
Why is a whore
ònder
Any one else
Who earns money
not
I do not understand
Why is DARK somber
and light life
not

I do not understand
why
WHY
First existed
not?
Why do we ask why?

I do not understand
why
ANYTHING,
Because everything is a product
from an idea,
why anything
Why any idea,
being implemented
without a manuel
not?
We are here
without manuels…
I understand
not

I do not understand
why
WHY
First existed
not?
Why do we ask why?

I do not understand
why money
ever
made was
and people
‘ s lives ruined…
I understand
not
I do not understand
faith differences not
And I don’t understand
sexism not
I understand
not why
bio-sexuals
taboo is
but straights,
may fantize
In them kóppe
from another,
because nobody knows
or why abusers
Get a kick
Out of hurt
I understand
not

I understand
well well
So we can try to figure it out
I understand
Dat puzzles
always doable is
and and
I understand
That every problem
ñ solution has
but I don’t understand
That kids must get hurt
and animals
And that old people
getting forgotten
And that people
Getting addicted…
and that
people people people
emotional
psychic
and and
Physically
raping and killing
not
I understand
not

I do not understand that
people stay in boxes
and others in homes
not
I do not understand
why classes
of fancy and common
exist
not

I understand
well well
that this,
this life is
And that death
Another life is
but I understand
most good not
because me
feeling too much
because me
asking for too much asking
because me
is not the norm
because I am your
typical
….
Do you choose a name
For what a person
My kind will mention
I’m going to it
any way
not understood

I do not understand
why
WHY
First existed
not?
Why
ask us why?

~ fj ~

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *